16/09/25

Die Blouberg is ek oor

en nou is my wese
‘n skoon skilderdoek
my lyf die Kaap se see
my gedagtes ‘n nuwe boek

Die see, 2017

My poësie-blog / My Poetry Blog

    Annora Eksteen Since brass, nor stone, nor earth, nor boundless sea But sad mortality o’er-sways their power, How with this rage shall b...