11/07/25

Dark tulip

a weeping princess am I

and you so furred 

golden chaotic queen

ignorer of truth


I will not fight your fight

but I'll speak my word 

oh beast 

oh bird

till the truth 

shall set things right


oh weep princess


‘n donker tulp is smart

en ek is ‘n huilende prinses


maar jy is dik gepels

‘n goue chaotiese koningin


jy ignoreer die waarheid

en ek sal nie oor jou gevegte tjirp nie


ek sal my woorde uitdruk

vir wilde diere en voëls


tot die waarheid my sal regstel

sal ek ‘n huilende prinses wees




Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.

My poësie-blog / My Poetry Blog

    Annora Eksteen Since brass, nor stone, nor earth, nor boundless sea But sad mortality o’er-sways their power, How with this rage shall b...