effe ongeduldig met die kinders
darem nog grappe gemaak
soms tog nog gelees
drie dae voordat hy weg is
het ek in die hospitaal aangekom
en daar lê hy
in sy doodsroggels
in my onbeheerbare gehuil
in oom Koedoe wat my troos
in ‘n snak ná die laaste flou asem
in sterftyd, liefste pa
dit is nou
alles was in wit toegemaak
pa so dun
is afgesit
🦋
© Annora Eksteen, 2025
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking
Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.