08/09/25

Al stappende

denkend aan my pa
hier langs die stroom
is dit in die lentewind
met die Piet Kokkewiet
en die groen vlei se lied
waar ek weer vir my pa
‘n holte vir sy versvoete
sien opskiet 
🌿

🦋

© Annora Eksteen, 2025

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.

My poësie-blog / My Poetry Blog

    Annora Eksteen Since brass, nor stone, nor earth, nor boundless sea But sad mortality o’er-sways their power, How with this rage shall b...