16/09/25

As my engel een keer per jaar

deur my bergdorp ry
stop sy, loer sy in en sê
sy’s nog steeds
lief vir my

Stillewe, 2023

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.

My poësie-blog / My Poetry Blog

    Annora Eksteen Since brass, nor stone, nor earth, nor boundless sea But sad mortality o’er-sways their power, How with this rage shall b...