09/09/25

My grafskrif

die lewe en lieflike mense
die pragtige wrede aarde
was my liefdes
my dae van vuur
en hartseer
my nagte van trane
en passie
ek het geleef
ek het liefgehad
dis al

Annora, 2022

Olifantsrivier, Krugerwildtuin, Desember 2007


Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.

My poësie-blog / My Poetry Blog

    Annora Eksteen Since brass, nor stone, nor earth, nor boundless sea But sad mortality o’er-sways their power, How with this rage shall b...