hy vertel, daar in ou Amsterdam
lank terug in 1959
het hy ‘n vlooimark besoek, waar hy
de vlooienman gesien het
wat vlooie inspan voor een kleine koets
dan begin die vlooie spring
en koetsie skiet vrolik deur die lug
vandaar dus:
‘n vlooimark
wat vlooie inspan voor een kleine koets
dan begin die vlooie spring
en koetsie skiet vrolik deur die lug
vandaar dus:
‘n vlooimark
🦋
© Annora Eksteen, 2025
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking
Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.