11/07/25

As die opaal horison van die oggend kom

die koffie word nou bitter min

die nanag amper om                

dit was goed om met jou te praat

tot baie baie laat


en kyk daar buite 

skyn die son deur die ruite


die lewe draai ons om

om weer bymekaar uit te kom     

as die opaal horison

van die oggend kom




Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.

My poësie-blog / My Poetry Blog

    Annora Eksteen Since brass, nor stone, nor earth, nor boundless sea But sad mortality o’er-sways their power, How with this rage shall b...