11/07/25

Daar’s ‘n brandende ster

wat jy vir my wil wys 

in die hemelruim 

en ek wil saamgaan 

moenie nou weggaan nie 

glimlag weer my lief 

vrede vir ons vir hierdie jaar

vrede in ons

want die jaar 

is amper 

klaar


Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.

My poësie-blog / My Poetry Blog

    Annora Eksteen Since brass, nor stone, nor earth, nor boundless sea But sad mortality o’er-sways their power, How with this rage shall b...