ek sweef nou op 'n salige bries
ek sing van liefde, hoop en skoonheid
terwyl ek oor die berge vlieg
ek is saam met jou
en ons is
vry
I am drinking from streams of sparkling water
I am gliding on a blissful breeze
I am singing of love and hope and beauty
while we’re flying over mountains and seas
I am with you
and we are
free

Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking
Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.