om my werk helder te maak
suiwer en deursigtig
waar ek ver kan sien
eie aan myself
ek is my denke
wat innerlik diep
sonder pretensie sou ek hoop
in my vingers uitvloei en uitloop in
lewegewende uitdrukking
en dan kan ek
asemhaal
"As you will learn later, the transformation of the stuff of my world into poetry, is a bit of a mystery to me, as I think it is for many poets.” John Haislip (1925–2011) (Literature and the Sea Conference, 1976)
Annora Eksteen Since brass, nor stone, nor earth, nor boundless sea But sad mortality o’er-sways their power, How with this rage shall b...
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking
Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.