16/07/25

Ek sing ‘n lied in die musiekkamer

my stem klink op en ek kyk uit
die laaste stil sonstraal 

vang my oog deur die vensterruit

skoon ruik die geel 

skoon geel en sag


ek sing ‘n lied in die musiekkamer

my stem klink op en ek kyk uit

die sonsondergang vang my oog

deur die vensterruit




Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.

My poësie-blog / My Poetry Blog

    Annora Eksteen Since brass, nor stone, nor earth, nor boundless sea But sad mortality o’er-sways their power, How with this rage shall b...