11/07/25

Mens mag maar begeer

ek wou altyd aan jou vat
ten diepste met my hele wese 

bemin ek jou


ek wou jou vingers in my voel

my tong in jou mond laat spoel


en jou die hele nag lank 

soen




Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.

My poësie-blog / My Poetry Blog

    Annora Eksteen Since brass, nor stone, nor earth, nor boundless sea But sad mortality o’er-sways their power, How with this rage shall b...