11/07/25

My foto’s

soos son deur skaduwees
sagte skitters deur skarniere

deur gleuwe van herinneringe

deur swaeltjies wat op dit nesmaak 


gesien deur my 

van my 

in my

is dit


van skewe vensters tot simfonie-oë

waar dra sy water van haar put af




Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.

My poësie-blog / My Poetry Blog

    Annora Eksteen Since brass, nor stone, nor earth, nor boundless sea But sad mortality o’er-sways their power, How with this rage shall b...