11/07/25

'n Oomblik in die wind

’n sekonde of twee

’n blik ’n effense glimlag

’n kop wat weer wegkyk


ja, die dinge gaan verby

maar uit my geheue

sal ek jou

nooit wil kry


🦋

© Annora Eksteen, 2006


Ya well, except if weird things happen in my soi-disant

imaginanations but real out there, wha' wha' what?



In 2016 in Lourmarin het ek weer gewonder

wat de donder. Nou dink ek nie meer aan

iets nie. Ek dink ek moet grammar bestudeer

dat ek ook kan weet wat aangaan in die tenses. Soos die present perfect. In Frans ook.

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.

My poësie-blog / My Poetry Blog

    Annora Eksteen Since brass, nor stone, nor earth, nor boundless sea But sad mortality o’er-sways their power, How with this rage shall b...