11/07/25

Rooi kabouter se kind

hy teken feetjies en vlerke

en hy blaai in sy groot boek

nog 'n bladsy om


hy teken die rooi kabouter se kind

wat verbystap in die woud se ligte wind


kabouterkind

wind se kind

speel jou drom

tom-tom, tom-tom

saans as die maan

sag skyn alom


🦋

© Annora Eksteen, 2006

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.

My poësie-blog / My Poetry Blog

    Annora Eksteen Since brass, nor stone, nor earth, nor boundless sea But sad mortality o’er-sways their power, How with this rage shall b...