11/07/25

Robyn en die bosvoëls

hoe stil sou dit wees

as net die mooiste voëltjies gesing het

dink Robyn alleen met haar gedagtes

waar sy wandel in die woud


bont voëltjies se kwetter hang

glinsterend in skittersang


sy hoor geluide oral rond

sy snuffel met haar neus

in die los ryk grond

en plant ‘n bossie

pers viooltjies


🦋

© Annora Eksteen, 2006




https://deepdreamgenerator.com/search?t=explore&q=a2100cdd-e4c0-5607-a0a3-43bf00713814&s=results

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.

My poësie-blog / My Poetry Blog

    Annora Eksteen Since brass, nor stone, nor earth, nor boundless sea But sad mortality o’er-sways their power, How with this rage shall b...