15/07/25

Vars herfsdruppels

en elke keer as ek wil stop
begin ek weer die kropduif

in my keel voel skrop

kropduifding ek laat jou vry

bly hier in die dak bokant my

laat my wandel 

deur straat en laan

laat my die vars 

herfsdruppels 

opvang




Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.

My poësie-blog / My Poetry Blog

    Annora Eksteen Since brass, nor stone, nor earth, nor boundless sea But sad mortality o’er-sways their power, How with this rage shall b...