hoe vrolik die woudlande
waar sy wandel vandag
besige voëltjies sing musiekpoësie
en elfinne raak hoog op ‘n melodie
sy gaan sit tussen die blare
feetjies kom sit op haar hare
in hierdie fraaie woud
met die briese
so baie oud
🦋
© Annora Eksteen, 2006
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking
Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.