10/08/25

Hierdie was maar alles bitter

dis maar wat dit was: donker tye 

en baie swaar


ek werk van toe af elke dag daaraan

om myself op te trek


en nou wil ek dit laat gaan


want in die donker dieptes 

kan geen mens bly woon nie


🦋

© Annora Eksteen, 2020 – 2025




















S'il vous plaît !

Please!

Asseblief!

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.

My poësie-blog / My Poetry Blog

    Annora Eksteen Since brass, nor stone, nor earth, nor boundless sea But sad mortality o’er-sways their power, How with this rage shall b...