soos ek my verlede herontdek het
met oneindige beter begrip
die waarheid het ek, beslis gevind
dit bly toe vir lank
‘n proses van rou
maar nou
dit maak nie meer
vir my seer nie
ek het dit alles
laat gaan
🦋
© Annora Eksteen, 2025
"As you will learn later, the transformation of the stuff of my world into poetry, is a bit of a mystery to me, as I think it is for many poets.” John Haislip (1925–2011) (Literature and the Sea Conference, 1976)
Annora Eksteen Since brass, nor stone, nor earth, nor boundless sea But sad mortality o’er-sways their power, How with this rage shall b...
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking
Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.