'n liggaam wat liefdevol
teen 'n liggaam lê
dan die diamant se harde kras
oor sanderige glas
wat was kom nie weer nie
nooit weer nie
dan die diamant se harde kras
oor sanderige glas
wat was kom nie weer nie
nooit weer nie
🦋
© Annora Eksteen, 2025
OOMBLIK is ‘n verwerking van gedigte uit die digbundels ‘N FLUIT IN DIE RIET, Nasionale Boekhandel, 1963 en VERSE VAN ‘N LANDLOPER, Voortrekkerpers, 1969 asook SKUILHOEK, Perskor, 1982 deur Louis Eksteen (1930–2001).
© Eksteen-gesin
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking
Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.