ek het so opgepak vandag
ek het dit glad nie verwag nie
en ek het onthou
en ongelooflik verskriklik
ontsettend weer
gebewe
.
sy het geskree
“Trek af jou broek!”
en dan het sy my geslaan
met die vingers van haar linkerhand
op my klitoris, in my vagina in
sy het my seergemaak, baie seer
tot ek orgasmes gekry het
sy het my verkrag
en dan as sy klaar was skree sy weer
“Trek op jou broek! Gaan kamer toe!”
en ek het uitgehardloop, huilend, verskriklik
en diep onder my bed gaan inkruip
🦋
© Annora Eksteen, 2025
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking
Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.