die soet kokkewiet
aan die koerevol bekkevol
langnessiespriet
maar Saterdagnags
lê ‘n fluit in die riet
aan die swaaibiesiestert
van die vlei se lied
hou my, hou my
deur die nag se lang
vir Sondaesmôrens
se s-gooi-slang
🦋
© Annora Eksteen, 2025
WAAR DIE KLOPHARTJIE HANG is ‘n verwerking van VLEI deur Louis Eksteen (1930–2001).
Die gedig is gepubliseer in die digbundel ‘N FLUIT IN DIE RIET deur Louis Eksteen, Nasionale Boekhandel, 1963.
© Eksteen-gesin
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking
Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.