09/09/25

Die lente kom altyd weer

dit maak nie saak
hoe oud mens word nie
die lente kom altyd weer
ek verkies net nou
die koel herfsweer

🦋🌿

© Annora Eksteen, 2025


Drakensberge se voetheuwels

April, 2011



Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.

My poësie-blog / My Poetry Blog

    Annora Eksteen Since brass, nor stone, nor earth, nor boundless sea But sad mortality o’er-sways their power, How with this rage shall b...