rustig raak asemhaal tel
konsentrasie op asem: in en uit
saans as ek
sukkel om
.
Vipassana: om net te wees
in die oomblik
die voetval
en ek dink net aan dit: een tree voor die ander
stap, konsentreer en daarna volg bewuswording
bewuswording van voëls of verkeersligte of die bome of
dit wat ek wil gedoen kry: konsentreer
this task in hand is worth it
to shut other things from other people out
to deal with my own tasks in my head
so stop met jou gemammie mammie
jy is so honger, daar by die robotte
ek is nie jou mammie nie
en ek ook: is honger
dit help dikwels en soms baie
om dié als net uit te sny
uiteraard altyd moeilik vir my
ek lei aan aandagafleibaarheid
en my post-trauma is nog erger
as hoe ek die traumatiese gebeure
beleef het, want nou verstaan ek
as hoe ek die traumatiese gebeure
beleef het, want nou verstaan ek
hoe erg dit was
dit was nooit gehanteer nie
en die hol grotte in my weerklink
met skade, skade, en nog meer skade
ek is ontsettend
beskadig
ek het altyd gesukkel
want ek het grootgeword
in leer in vrees
om myself te probeer genees
was die hertraumatiserings nodig
in die hertraumatiseer die onthou
die besef van hoe verskriklik dit was
in die hertraumatisering het ek
keer op keer histeries geraak
in die begrip, die wete, en terselfdertyd
die ongeloof: is dit waar, kon dit gebeur het
hoe kan iemand so iets aan
haar eie dogtertjie doen
dan kom die berusting weer
aanvaarding, die leef daarmee
beter nou: en dit het gebeur
.
the calendar takes care of everything
but, and, yet, I had to work through it
and, still, live very private: alone
to take it tranquil, solitary
dit was nooit gehanteer nie
en die hol grotte in my weerklink
met skade, skade, en nog meer skade
ek is ontsettend
beskadig
ek het altyd gesukkel
want ek het grootgeword
in leer in vrees
om myself te probeer genees
was die hertraumatiserings nodig
in die hertraumatiseer die onthou
die besef van hoe verskriklik dit was
in die hertraumatisering het ek
keer op keer histeries geraak
in die begrip, die wete, en terselfdertyd
die ongeloof: is dit waar, kon dit gebeur het
hoe kan iemand so iets aan
haar eie dogtertjie doen
dan kom die berusting weer
aanvaarding, die leef daarmee
beter nou: en dit het gebeur
.
the calendar takes care of everything
but, and, yet, I had to work through it
and, still, live very private: alone
to take it tranquil, solitary
shutting people out
slowly down the Ganges
slowly down the Ganges
and then at last into
the bay of Bengal
Annora, iewers, een of ander tyd
🦋🌿
© Annora Eksteen, 2025
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking
Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.