14/09/25

Sal ons dan saam

'n sterk brug probeer bou
maar wie weet hoe lank
'n toekoms kan hou
ek moet maar net elke dag
so gelukkig en besig as moontlik
in hierdie, my hede, onthou
maar aangaan 
in die nou

Lourmarin-woonstel, Windsor-Oos, 2012













Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.

My poësie-blog / My Poetry Blog

    Annora Eksteen Since brass, nor stone, nor earth, nor boundless sea But sad mortality o’er-sways their power, How with this rage shall b...