het ek in my slaap gedroom van my kat met geel oë
dat sy my orals volg en saam met my
‘n ellelange versdrama bywoon
wingerdwortels vir my dors bewussyn
groei daar iewers in die Boland
ná virus en vuur is daar weer lig
wat oor die baai se water skuur
kom ons kyk hoe die towenaar
wat ek nie ken nie, hier waar ek bly
in Gautengeleng
vandag se reën val lig oor die pienk roostuin
‘n mistroostige gedink aan gelukkige samesyn
eks bietjie moeg weer, ek word so maklik siek
vandag se reën val lig oor die pienk roostuin
‘n mistroostige gedink aan gelukkige samesyn
eks bietjie moeg weer, ek word so maklik siek
ek stap langs die stroom, ek skryf nog 'n rubriek
in haar fraai vierperdekarretjie
in die landgoed se blommetuin
trippel lady Louise Alice Mary
haar oë is stip op haar duur perdjies gerig
in haar fraai vierperdekarretjie
in die landgoed se blommetuin
trippel lady Louise Alice Mary
haar oë is stip op haar duur perdjies gerig
ná virus en vuur is daar weer lig
wat oor die baai se water skuur
kom ons kyk hoe die towenaar
reënboogstrelend oor die asberg tuur
My kelderkamer in Johannesburg, April 2021





Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking
Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.