in ’n Romanitent in Hongarye
of dalk die keer in ‘n kreunende karveel
toe ons skommelend oor die see
vertrek het uit Turkye
of, was dit inderdaad in die tyd
met die konsentrasiekampgrafte in rye
ek weet jy’s ‘n voëltjie wat sing en vlieg
en vlieg en sing en altyd vry is, maar
laai asseblief nooit weer
jou dowwe haelgeweer
en laat ek jou
weer 'n keer
groet
groet
Lourmarin-woonstel, Windsor-Oos, 2013

Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking
Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.