17/07/25

Berglied

vroeg in die oggend
lê ons sonder verlang

tussen woud en takke

en sederhout sang


in ons huis in die berge

maak ons koffie op die vuur

en klim terug in die bed

vir ons stil môre-uur




Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.

My poësie-blog / My Poetry Blog

    Annora Eksteen Since brass, nor stone, nor earth, nor boundless sea But sad mortality o’er-sways their power, How with this rage shall b...