ek voel stom
oor sommige dinge
wat ooreenkom
‘n blousel blou
is die baai van Marseille
die huisies van Estaque
‘n opeenhoping van vorm en kleur
die eensame lewe
van 'n groot kunstenaar
en die nalatenskap
‘n eeu later
https://en.wikipedia.org/wiki/L%27Estaque#/media/File:Marseille_estaque.jpg
Administratively located in the 16th arrondissement of the commune of Marseille. Situated in the Bouches-du-Rhône department of the Provence-Alpes-Côte d'Azur region, it lies just west of central Marseille, along the Cote Bleue coastline.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking
Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.