19/07/25

Eerste nag

vanaand kom ons saam 

in golwe van geluk

ek het hierdie nag 

so lankal begeer

jy is vir my die see 

se skuimende branders 

en ek is haar getye

jy is vir my ‘n dolfyn wat speel 

in jou liefdevolle oseaan

en ek wil alles van jou 

leer ken en verstaan

soen my vanaand

want ek is die maan

jy is my asem

ek is die nagwind

jy is my minares

ek is jou aandblom

jy is my soet geur

ek is jou stem

jy is my ligte uitaseming

unsterbliche Geliebte

ewig mein 

ewig dein

ewig uns

ewige liefde in jou kus

ewige liefde in my streling

ewige liefde in jou sug

jy is my liefdesgedig

ek is joune

jy is myne

vannag


What Makes Stars Twinkle?

The quirks of light moving through gas are the cause of stellar twinkling, which can be a bane—and sometimes a boon—for astronomers.

https://www.scientificamerican.com/article/what-makes-stars-twinkle/

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.

My poësie-blog / My Poetry Blog

    Annora Eksteen Since brass, nor stone, nor earth, nor boundless sea But sad mortality o’er-sways their power, How with this rage shall b...