11/07/25

Ek praat van ‘n tuin

ek droom 

ek dink

ek het net lief


die reën die mis

die wasigheid van vandag

waar vlieg daai vlindertjie

so vinnig heen


na ‘n leliepoel in Giverny

Monet se tuin 

en wilgers

oor die waters


🦋🌿

© Annora Eksteen, 2006


Emmarentiatuine, 2022

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.

My poësie-blog / My Poetry Blog

    Annora Eksteen Since brass, nor stone, nor earth, nor boundless sea But sad mortality o’er-sways their power, How with this rage shall b...