15/07/25

Liewe Kitty: toe niks oor was nie

geen vulpen in my hand 

waar’s my dagboeke nou 

is dit dalk verbrand

daar is niks meer hier 

om vas te hou nie


in die newels sien ek my ma 

in die newels sien ek my pa 

deur die newels sweef my sussie 

waar sy my oor die Prinsengracht dra




Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.

My poësie-blog / My Poetry Blog

    Annora Eksteen Since brass, nor stone, nor earth, nor boundless sea But sad mortality o’er-sways their power, How with this rage shall b...