11/07/25

Om weg te moes gegaan het

dit is vir my  so moeilik om iemand te vertrou 
want ek onthou jou kop wat weggedraai het

en ek wonder of jy weet wat jy wou doen 

breek my in stukkies met jou lyftaal gediggies 


ek weet ek was reg

ek blaai toe om 

en ek loop toe 

op my weg




Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.

My poësie-blog / My Poetry Blog

    Annora Eksteen Since brass, nor stone, nor earth, nor boundless sea But sad mortality o’er-sways their power, How with this rage shall b...