11/07/25

Onder die ou Tambotieboom

in ’n tent  lê ek rustig
om my middagslaap te vat

klap-klap-klap

skiet die springboontjies af


Afrika gaan haar gang

ek draai my op my sy 

half gelate gee ek oor

en slaap stowwerig verder


onder die ou Tambotieboom




Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.

My poësie-blog / My Poetry Blog

    Annora Eksteen Since brass, nor stone, nor earth, nor boundless sea But sad mortality o’er-sways their power, How with this rage shall b...