het jy jou identiteit gevind
is wat kundiges vra
waarheen is jy op pad
en staar jou vrese in die gesig
dís wat saak maak
nie al die sprokieskarakters
in jou lang verhale nie
na daai bergfontein wou ek sê
na meer en meer vryheid
waar ek onder die lig van die maan
kaal kan swem
ek wou nooit eers weer probeer
om myself helder uit te druk nie
nee
DIT het vanself gekom
later
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking
Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.