19/07/25

Rippel en Nippel

Rippel was ’n herfskind
’n klong vol streke 

rippe rap verf hy sy doek

beneke

   

Nippel was sy vriendin

'n hoerskind vol skete

nippe nap swerf sy die duine

gifbos taaibos lekker kos 

was dit mos by Suurbraak daai jaar

toe sy besef

maak dit saak

sal dit iemand hoegenaamd raak

dat hy haar gesien het 

sy was hééltemal naak 

toe hulle in die afgeleë baai

begin naai

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.

My poësie-blog / My Poetry Blog

    Annora Eksteen Since brass, nor stone, nor earth, nor boundless sea But sad mortality o’er-sways their power, How with this rage shall b...