en in die somer vry
sal ons kan liefde maak
en bymekaar kan bly
kom dan weer en kyk vir my
want as die winter kom
sal die aarde weer
draai verby die son
die strome sal weer vloei
en ons sal vir die visse
kossies strooi
die granate sal weer groei
rooisappig my hart
en baie mooi
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking
Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.