jy praat van die oomblik
en ek weet wat jy sê
jy praat van jou liefde
en ek voel jou by my lê
hoe kan ek
in hierdie denkende tweegesprek
voel of jou liefde my omvou, liewe vrou
maar my gedagtes sal jy hoor
as ek tot laat in die nag
my skryfwerk aan jou
toevertrou

Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking
Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.