11/07/25

Verlies

ek moes aangaan sonder jou 
met net my herinneringe 

aan die band tussen ons 

en die groot liefde tussen my en jou 


nou kan ek net

jou mooi sagte stem 

jou pragtige hare

en jou sterk pianishande

onthou 




Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.

My poësie-blog / My Poetry Blog

    Annora Eksteen Since brass, nor stone, nor earth, nor boundless sea But sad mortality o’er-sways their power, How with this rage shall b...