29/08/25

Blêrrie roomkoek

dit was antie Dol se blêrrie roomkoek

wat om die lip kom sit

smiddags as die ouens tee drink

en huppeldaai huppeldei

tog te uitgaande skinner

veral oor tante Jes en oomie Klaus

die hupse wulpse vryerspaar

van die statige tehuis 

De Goue Blaar


🦋

© Annora Eksteen, 2025


BLERRIE ROOMKOEK is ‘n verwerking van een van die gedigte uit ERFENIS UIT PERGAMON deur Louis Eksteen (1930–2001).


Dit is ‘n ongepubliseerde digbundel en gevind ná sy afsterwe.


© Eksteen-gesin

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.

My poësie-blog / My Poetry Blog

    Annora Eksteen Since brass, nor stone, nor earth, nor boundless sea But sad mortality o’er-sways their power, How with this rage shall b...