bleekwit stene lê in stilte en asem
‘n stoet krul uit die rofsteenkerk
die lykswa ruk, die kis val swaar
die aarde in
deur grondklei omring
ek hou vas, my hart
as die mense sing
🦋
© Annora Eksteen, 2025
MY HART is ‘n verwerking van gedigte uit die digbundels ‘N FLUIT IN DIE RIET, Nasionale Boekhandel, 1963 en VERSE VAN ‘N LANDLOPER, Voortrekkerpers, 1969 asook SKUILHOEK, Perskor, 1982 deur Louis Eksteen (1930–2001).
© Eksteen-gesin
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking
Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.