'n lang pers lint
tussendeur hang druiwe blou
en lyke lê sag in oggenddou
ek skink 'n droë blink sjerrie nou
want ek dink vandag aan jou
en ek vou my hart
in rou
🦋
© Annora Eksteen, 2025
wat my aan jou
verbind
tussendeur hang druiwe blou
en lyke lê sag in oggenddou
ek skink 'n droë blink sjerrie nou
want ek dink vandag aan jou
en ek vou my hart
in rou
🦋
© Annora Eksteen, 2025
IN ROU is ‘n verwerking van gedigte uit die digbundels ‘N FLUIT IN DIE RIET, Nasionale Boekhandel, 1963 en VERSE VAN ‘N LANDLOPER, Voortrekkerpers, 1969 asook SKUILHOEK, Perskor, 1982 deur Louis Eksteen (1930–2001).
© Eksteen-gesin
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking
Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.