29/08/25

Solank die hartland nog singend bly

die hartland is hier

nee, hartland is daar

die hartland is orals maar

niemand weet mooi waar


wat maakit saak

ek vra jou ou

solank ons nog kan drink

en lekker kos kan kou


solank ‘n hartlanddeuntjie

nog ruk-ruk

uit kitare


🦋

© Annora Eksteen, 2025


BOESMANLAND is ‘n verwerking van gedigte uit die digbundels ‘N FLUIT IN DIE RIET, Nasionale Boekhandel, 1963 en VERSE VAN ‘N LANDLOPER, Voortrekkerpers, 1969 asook SKUILHOEK, Perskor, 1982 deur Louis Eksteen (1930–2001).


© Eksteen-gesin

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.

My poësie-blog / My Poetry Blog

    Annora Eksteen Since brass, nor stone, nor earth, nor boundless sea But sad mortality o’er-sways their power, How with this rage shall b...