het voor die kansel gaan staan
sku, met neergeslane oë
die gemeente se blikke ontwyk
toe sy gade se gesig gesoek en erken dat hy
die gemeente se blikke ontwyk
toe sy gade se gesig gesoek en erken dat hy
oor die vyftig
‘n dogter van twaalf
allenig
hier het sy stem gestok
maar stip en sonder skroom
het die kind tussen haar ouers
na die skraal ou prediker gestaar
allenig, o toorders
beman het
‘n dogter van twaalf
allenig
hier het sy stem gestok
maar stip en sonder skroom
het die kind tussen haar ouers
na die skraal ou prediker gestaar
allenig, o toorders
beman het
.
die gemeente stap uit in die oggendson
die prediker staan geboë en alleen, vernietig en krom
nooit weer sou dit in die kerk dieselfde sing
nooit weer sou dit in die kerk dieselfde sing
dieselfde dieselfde bid, dieselfde blom
haar kruik
is gebreek
haar kruik
is gebreek
haar parfuumolie het vir altyd
in stukke kots
weggevloei
maar ons vergewe
maar ons vergewe
ons vergewe
ons vergewe
ons
laat gaan
ons dink nie meer daaraan nie
laat gaan
ons dink nie meer daaraan nie
ons skryf dit uit
ons laat dit gaan en kry
Vrede
🦋
© Annora Eksteen, 2025
‘N BEKENNING VAN ‘N VERKRAGTING is ‘n verwerking van een van die gedigte uit ERFENIS UIT PERGAMON deur Louis Eksteen (1930–2001).
Dit is ‘n ongepubliseerde digbundel en gevind ná sy afsterwe.
© Eksteen-gesin
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking
Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.