oor die vloer van die rivier
waarop ek spring met ligte tone
bo die stroom wat verby my roer
van Kroonberg tot Juwelebaai
van bron na oseaan
en ek hang hier bo die water
op my voetbrug in die lug
🦋
© Annora Eksteen, 2025
VOETBRUGGIE is ‘n verwerking van gedigte uit die digbundels ‘N FLUIT IN DIE RIET, Nasionale Boekhandel, 1963 en VERSE VAN ‘N LANDLOPER, Voortrekkerpers, 1969 asook SKUILHOEK, Perskor, 1982 deur Louis Eksteen (1930–2001).
© Eksteen-gesin
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking
Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.