09/09/25

Om sinne goed saam te stel

om hulle te konstrueer is vervullend
ek is ook lief vir mediteer
en om in stilte te reflekteer
oor waarnemings
en die groot verbeelding
waar ek myself in tuis vind


🦋🌿

© Annora Eksteen, 2025


Ek en my dogter was op 'n outride in die Drakensberge

April, 2011

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.

My poësie-blog / My Poetry Blog

    Annora Eksteen Since brass, nor stone, nor earth, nor boundless sea But sad mortality o’er-sways their power, How with this rage shall b...