19/09/25

En toe: ‘n tuatara

en dan vaar ons oor die water
tot ons 'n veraf stippel sien
van 'n onontdekte eiland
met 'n ongerepte strand
ons voete raak die sand
en ons herken onsself
in 'n oeroue tuatara

Hierdie akkedissie het in my klassie verskyn
IRG, Randburg, 2022

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.

My poësie-blog / My Poetry Blog

    Annora Eksteen Since brass, nor stone, nor earth, nor boundless sea But sad mortality o’er-sways their power, How with this rage shall b...