oor wat is die waarheid
wetenskapwette en my wete
van ‘n dikwels wrede natuur
in die heelal
ohmm
in goedheid, in skoonheid
in vrede met myself
en ‘n lewe in kuns
dreuntoon ek
ohmm
in goedheid, in skoonheid
in vrede met myself
en ‘n lewe in kuns
dreuntoon ek
.jpg)
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking
Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.